Die ekomonie staan tans stil, wat ‘n negatiewe impak op elke huishouding het. Talle sukkel om hul skuld te betaal en reeds 2 uit 5 mense het aansoek gedoen vir verligting vanaf krediteure. Neil Roets vanaf Debt Rescue waarsku verbruikers om steeds hulle skuld te betaal as hulle kan, en nie verdere lenings aan te gaan nie. Banke wil verbruikers help, maar bied net meer lenings aan. “Banke is niks meer as besighede nie”. Kliek op die skakel vir meer.