Neil Roets, hoof uitvoerende beampte van Debt Rescue, verduidelik waarom die woord “krisis” die energiesituasie in Suid-Afrika op die oomblik vir beide brandstof en energie die beste beskryf. Hy verduidelik ook of ons binnekort R20 vir petrol gaan betaal en gee raad aan verbruikers terwyl ons deur hierdie ongelooflike moeilike tye gaan.