Annaline van der Poel, Hoofbedryfsbeampte by Debt Rescue, verduidelik wat is ‘n paar van die belangrikste redes waarom daar nou ‘n toename in die jongste werkloosheidstatistieke vir die eerste kwartaal van 2021 is.
Sy verduidelik ook as ons kan verwag dat die werkloosheidsyfer binnekort sal afneem, veral in die volgende paar jaar na covid-19 pandemie.